Karolingers

Karolingers
Die "Karolingiese kruis"[1]
Die "Karolingiese kruis"[1]
Land Heilige Romeinse Ryk, Frankiese Ryk, Koninkryk van die hele Italië, Hertogdom Beiere, Hertogdom Boheme
Eiendomme Paleis van Aken (setel)
Titels Heilige Romeinse Keiser, Koning van die Franke, Koning van die Lombarde, Koning van Italië, Koning van die Oos-Franke, Koning van Akwitanië, Koning van Boergondië, Hertog van Boheme, Hertog van Beiere, Hertog van Maine, Graaf van Vermandois, Graaf van Valois
Style Keiserlike Majesteit, Majesteit, Genade
Stigting 714
Stigter Karel Martel
Laaste heerser Adelheid van Vermandois
Ontbinding 1124
Afsetting 877 (Karel die Kale se dood)
Etnisiteit Franke/Lombarde
Kadettakke Nie-agnatiese lyne:
  • Robertiense dinastie
  • Huis van Capet
  • Bosonid-dinastie

Die Karolingers was 'n dinastie wat die Frankiese Ryk van die 8ste tot die 10de eeu regeer het. Pepyn die Korte was die eerste Karolingiese Koning van die Frankiese Ryk nadat hy die ryk in 751 by die Merowingers oorgeneem het. Die laaste Karolinger was Lodewyk V van Frankryk (966–87) wat deur Hugo Capet, die eerste heerser van die Huis Capet, opgevolg is. Die naam van die dinastie is afkomstig van Karel die Grote, die beroemdste van die Karolingers,[2][3][4] wie se naam afkomstig is van Karel Martel, die eerste Karolinger met die naam Karel.

  1. (de) Rudolf Koch, Christliche Symbole (1932)
  2. Bladsy 50 in La France (1845) d'Édmond Robinet [1]
  3. Bladsy 37 in Histoire du peuple suisse par le texte et par l'image van Paul-Otto Bessire (1940)
  4. Bladsy 65 in Les maisons royales et souveraines d'Europe van Roland Mousnier (1989)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search